Kampeerkaartjies @ R700 p.p
Bespreek nou!
Sukkel jy om akkommodasie te kry vir die fees? Kampeerplek vanaf Donderdag tot Sondag beskikbaar op die feesterrein teen slegs R700 per persoon. Dit sluit die kampeerplek en toegang tot feesterrein in.
Naweek Kampeerkaartjies
Volwassenes: R700 per persoon (sluit in kamp vanaf Donderdag tot Sondag en seisoenkaartjie)
Vrydag & Saterdag Kampeerkaartjies
Volwassenes: R600 per persoon (sluit in kamp vanaf Vrydag tot Sondag en dagkaartjies)
Kampeerplek
- Staanplek – 9x9 meter
- Staanplekke beperk tot 4 mense per staanplek.
- Daar is kragpunte, bring asb. verlengkoorde saam. Die VKB Bieliemieliefees kan nie verantwoording doen vir enige krag onderbreukings nie.
- Een voertuig word per staanplek toegelaat, GEEN voertuig mag op die terrein rondbeweeg nie.
- Geen vure word toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Kampeerders mag vanaf 14:00 Donderdag opslaan en mag nie later as 12:00 Sondag afslaan nie.
Termes en voorwaardes
- 50% deposito is betaalbaar binne sewe dae van die faktuurdatum om plek te bespreek. Die balans is teen 14 Februarie 2022 betaalbaar. Sodra 100% betaling ontvang is, sal ‘n besprekingsbevestiging aan u gestuur word. Kansellasie binne 30 daevan akkommodasiedatum sal verbeur word.
- Die VKB Bieliemieliefees behou die reg om besprekings geheel en al tot sy diskresie te aanvaar of te weier. U kontrak met ons begin sodra die besprekingsbevestiging aan u gestuur word.
- Die VKB Bieliemieliefees kan nie aanspreeklik gehou word vir enige besering, verlies of enige ander skade wat buite ons beheer is nie.
- Kamp lekker, maar hou asb. mede feesgangers in ag.
Kontak Noreen Hancocks
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
0833952640
Akkommodasie |
||
Reitz/Tweeling |
||
Naam | Kontakpersoon | Kontakbesonderhede |
Poelanies | Neels | 082 564 6693 |
Bass Feather | Irene | 082 378 6991 |
Die Huisie | 082 787 6163 | |
Skoolkoshuis | Celeste | 082 570 8588 |
The Steak Ranch Hotel | Flip | 076 368 0709 |
Rustfontein Lodge | Ora | 084 563 1648 |
Lions Rest | Berdene | 082 864 0401 |
Bieliemielie Kampeer | Noreen | 083 395 2640 |
Siyaya Sbosh BnB | 073 000 4123 | |
Dwerg Uiltjie | Marlene | 083 630 2650 |
Kwa Thabileng River Lodge | Christelma Pretorius | 082 301 9118 |
Petrus Steyn |
||
Mascot Gastehuis | Carolien | 076 588 3738 |
Daniëlsrus |
||
David Coetzee | 073 145 5076 | |
Bethlehem |
||
www.safarinow.com | ||
www.lekkeslaap.co.za | ||
www.travelground.com |