


| Studente-Pakket R 250 Kom kamp of kom bly in die koshuis Vrydagaand en Saterdagaand. Vir kamp bring tente en beddegoed en vir die koshuis slegs beddegoed. Sluit hekgelde ook in. Bespreekings moet gemaak word op of voor 5 Februarie 2010. Skakel vir Tannie Koekie by 082 320 1674. |
||
![]() |
||
| Voorblad (pdf 3mb) | ||
![]() |
||
| Agterblad (pdf 2mb) | ||
|
|
|
|
|