Posbus 123
Reitz
9810
Tel: 058 863 2307
Faks: 086 571 2078
e-pos: webmaster@bieliemielie.co.za

Waarborg van Privaatheid

U IP adres word gebruik as 'n identifikasie middel wanneer u Bieliemielie.co.za besoek en/of epos stuur. Dit word deur ons gestoor slegs om statistiese redes.

Ons webbedieners stoor slegs inligting van watter bladsye besoek is en wanneer. Ons stoor nie epos adresse van besoekers of enige inligting wat besoekers se identiteit bekend kan maak nie.

Hierdie webblad bevat skakels na ander webbladsye. Bieliemielie.co.za is nie in beheer van hierdie webbladsye nie, en ons kan dus geen waarborg van privaatheid namens hierdie bladsye verleen nie. Bieliemielie.co.za neem verder ook geen verantwoordelikheid vir enige skade en/of probleme wat deur hierdie bladsye veroorsaak word nie.

Wanneer 'n besoeker die bestuur deur middel van epos kontak, word die besoeker se epos adres aan die bestuur bekend gemaak. Dit word slegs gebruik om die besoeker te kontak indien nodig. Bieliemielie.co.za sal geen epos adresse aan derde partye verkoop of bekend maak nie

Bieliemielie.co.za ondersteun nie gemorsspos (spam) nie. Ons het nog nooit en sal ook nooit van gemorspos advertensies gebruik maak nie. Indien gemorspos met 'n Bieliemielie.co.za adres by u aanland, stuur asseblief die epos na ons sodat die nodige stappe teen die betrokke party of partye geneem kan word.

Hoofblad

Kontak Ons

Kunstenaars 2011

Program 2011

Aansoekvorms

Foto Album