Kontak Ons
Indien u enige vrae omtrent die fees, uitstallings, optredes, reklame
moontlikhede of aktiwiteite het, kontak gerus die bestuur deur middel van die
epos adres hieronder.

Kliek hier om 'n epos aan die bestuur te rig


Of u kan ons kontak by enige van die volgende nommers:
Fees Kantoor 058 863 2307
Fees Kantoor Faks 086 571 2078
Uitstallers en Terrein Reëlings: Martie van Zyl 082 332 6152
Optredes en Aktiwiteite: Pienaar van Zyl 082 570 7566